stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Heather se blink dinge bring kleur in jou lewe
Jy is nie gebore om vaal en vervelig te wees nie...
Tuisblad
Bling, Bling Bling! .

Blink dinge om jou lewe minder vaal en vervelig te maak, is dalk net wat jy nodig het. Dit is beter as Prozak of Liewe Heksie koeldrank. Voor jy jou platsak beursie as verskoning gebruik, gesels eers met Heather. Heather het uit haar pad gegaan om ook jou lewe met mooi juwele in te kleur!

Gesels sommer nou met Heather oor haar sakpas pryse, en maak so seker jou vriende en bure gaan jaloers wees op jou nuwe blinkgoed. En as hulle jaloers is, verwys hulle ook sommer na Heather toe. Hulle sal jou ewig dankbaar wees.



Kontakbesonderhede vir Heather:
Telefoon: 0824484753
Epos: bling@sukijaki.co.za


juwele, jewels, mooigoed, beauty, hangertjies, pendants, kettingtjies, kettings, chains, ringe, rings, bresco, carat, arthur kaplan, sterns, nwj jewelery, maritza juweliers, browns juwelers, american swiss, galaxy, altin, jack friedman, Jenna Clifford, piccolo, lakota, van der bank, charles greig, jade, diamond, diamant, saffier, safire, edelsteen, klines, vienna, pandora, bellagio, mervis brothers, elegant jewelers, browns, eldorado, deonne le roux, lovisa, mat may, perel skatkis, leonards, jeanine, sk, hartistic, ruby, girls best friend, roma gioielli, poggenpoel, woodlands, silver lakes, mojetje, de wet juweliers, azaura, sterling